Your Number 1 portal for Vryburg, North West Today's Date: Wednesday, September 08, 2010 11:08 PM
Skip Navigation Links
Home
About Vryburg
What to See
Maps
Advertise
Contact Us
Accommodation
Business
Butcheries
Convenience Shopping
Estate Agents
Event Hire
Florists
Funeral Services
Hair & Beauty Salon
Medical & Emergency
Restaurant & Take Away
Schools
Vehicle & Roadside Assistant

News


Dorpsrugby op sy beste

 Schweizer dorpsrugby op sy beste

 
Schweizer-Reneke - Die rugbyklub hier is skaars uit die wegspringblokke en hulle is reeds in 'n pylvak. 
Schweizer Rugbyklub het Saterdag (10 Julie) teen die span van Zeerust in die Jaag Steyn Liga se semi-finaal te staan gekom. Aanvanklik het die wedstryd taai begin. Teen die einde van die eerste helfde het Zeerust voorgeloop met 9-3. Maar na lemoentyd was dit asof daar nuwe lewe in die Schweizer-spelers ingeblaas is toe hulle met  lles terugdraf op die veld. Beide spanne het goed teen mekaar opgeweeg, maar teen die 80ste minuut was daar geen twyfel dat die wedstryd aan die tuisspan behoort het nie. Schweizer het Zeerust met 46-9 geklop. 
Die wenspan kom weer Saterdag (17 Junie) op hul tuisveld teen Mafikeng in die finaal te staan. Die klub doen graag 'n beroep op die gemeenskap om die span te kom ondersteun in 'n wedstryd wat beloof om 'n epiese tweestryd te wees. Wedstrydgangers word ook versoek om rooi en wit aan te trek ter ondersteuning van hul span. 
 
  Home
  About Vryburg
  Maps
  Contact Us

Advertise

If you want to advertise on Vryburg.com, contact Grace on 082 374 8499. To read more about our advertising options click here

Contact Us

Fax 086 693 0179
Email info@vryburg.com

 

Quick Contact

Need someone to contact you? Just fill out this form and we will contact you.
Name and Surname:
Contact Number:
Email Address:
Verify: Verification Image
Copyright © 2009 Vryburg.com | Design by Creative Designs  |  Admin