Verligting...
Dis wat die Hoërskool Vryburg se 2009 matriekklas beleef het toe hulle Donderdag (7 Januarie) hul uitslae by die skool gaan haal het. Dié skool spog vanjaar met 'n 100% slaagsyfer. Van die oud-matrikulante kon hul opgewondenheid oor 'n blink toekoms wat wink skaars beteuel.
If you want to advertise on Vryburg.com, contact Grace on 082 374 8499. To read more about our advertising options click here