Your Number 1 portal for Vryburg, North West Today's Date: Wednesday, September 08, 2010 11:28 PM
Skip Navigation Links
Home
About Vryburg
What to See
Maps
Advertise
Contact Us
Accommodation
Business
Butcheries
Convenience Shopping
Estate Agents
Event Hire
Florists
Funeral Services
Hair & Beauty Salon
Medical & Emergency
Restaurant & Take Away
Schools
Vehicle & Roadside Assistant

News


Mej Stellalander 2010 ??

 Mej Stellalander: Wie volg Nadine op?

Vryburg - Inskrywings vir Mej Stellalander 2010 het pas geopen en 'n wonderlike wêreld vol opwinding wag op 'n gelukkige jong vrou.

As jy tussen 17 en 23-jaaroud is, intelligent is en 'n hart vir jou medemens het, is jy die meisie na wie ons soek.
 
Soos gewoonlik word die kroning tydens die openingsaand van die Vryburg Skou gehou - di‚ is vanjaar op Woensdag (5 Mei).
 
Om in te skryf, is baie eenvoudig: Vul die vorm in dié uitgawe in, sit 'n duidelike gesigfoto van jou by, maak 'n afskrif van jou ID en stuur dit aan Stellalander, Posbus 443, Vryburg of e-pos dit aan christelle@stellalander1.co.za. Jy kan ook jou inskrywing inhandig by ons kantore te Molopoweg 33, Vryburg.
 
As jy nie 'n mooi foto van jou het nie, kan jy net reël en ons neem dit vir jou gratis. Inskrywings, wat heeltemal gratis is, sluit op 8 Februarie.
 
Skakel Cornel Grobler op 082 570 8541 of Christelle Wessels op 072 958 0656 vir meer inligting.
 

 

  Home
  About Vryburg
  Maps
  Contact Us

Advertise

If you want to advertise on Vryburg.com, contact Grace on 082 374 8499. To read more about our advertising options click here

Contact Us

Fax 086 693 0179
Email info@vryburg.com

 

Quick Contact

Need someone to contact you? Just fill out this form and we will contact you.
Name and Surname:
Contact Number:
Email Address:
Verify: Verification Image
Copyright © 2009 Vryburg.com | Design by Creative Designs  |  Admin